Eurasiese gaai

Eurasiese gaai
’n Eurasiese gaai in Engeland.
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
Filum:
Klas:
Orde:
Familie:
Genus:
Garrulus
Spesie:
G. glandarius

(Linnaeus, 1758)
Binomiale naam
Garrulus glandarius
Subspesies

33 (in agt groepe) – sien teks.

Verspreiding van G. glandarius

Die Eurasiese gaai (Garrulus glandarius) is ’n voëlspesie wat oor ’n groot streek in Wes-Europa en Noordwes-Afrika tot by die Indiese Subkontinent voorkom, asook verder tot die ooskus van Asië en suid tot in Suidoos-Asië. Oor dié groot gebied het ’n paar afsonderlike rassevorme ontstaan wat nou baie van mekaar verskil wat voorkoms betref.

Engelssprekendes in Brittanje en Ierland noem die voël bloot jay ("gaai"). Dit is die oorspronklike gaai waarna alle ander gaaie genoem is.

  1. "Garrulus glandarius". IUBN-rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2013.2. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. 2012. Besoek op 3 Maart 2018. {{cite web}}: Ongeldige |ref=harv (hulp)

From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy